<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><tempo>70</tempo>
<lyrics>[V1]
. (F C G Dm7 F C G)
 Intro x2

[V2]
.         C
 U sal altyd vir ons veg
.       Am7
 U het reeds U trou getoon
.         Dm7
 Hierdie waarheid is my blydskap
.        Gsus          G
 Heer, U dra die segekroon

[V3]
.         Am7
 U's my Helper en Beskermer
.         C
 U's my Redder en my Vriend
.     Dm7        C         Gsus  G
 U genade is my asem en my lied__

[V4]
.         C
 Waar U grootheid hier besing word
.        Am7
 Kom en buig ek voor U troon
.       Dm7
 Waar U is, verstil die onrus
.       Gsus          G
 Want U dra die segekroon

[V5]
.      Am7
 Vul U woning met U glorie,
.        C
 Vul my hart met heil'ge vuur
.    Dm7         C         Gsus  G
 U genade is my asem en my lied__

[C1]
.        F   G    C         F      C
   Hallelu - u - ja! Jesus het oorwin
.         G
   Jesus het oorwin
.        F   G  Am7
   Hallelu - u -ja! ...Prys Hom,
.           Dm7     G        F
   Hy't die wêreld reeds oorwin

[V6]
.       C
 U sal altyd vir ons pleit
.         Am
 Sal ons soek tot U ons vind
.        Dm7
 En geen mag kan U bestry nie
.      Gsus4          G
 Want U dra die segekroon

[V7]
.      Am
 U is Jesus, die Messias
.         C
 Wat die wêreld redding bied
.    Dm7         C      Gsus4 G
 U genade is my asem en my lied

[C2]
.        F   G    C         F      C
   Hallelu - u - ja! Jesus het oorwin
.         G
   Jesus het oorwin
.        F   G  Am7
   Hallelu - u -ja! ..... Prys Hom,
.           Dm7     G        F
   Hy't die wêreld reeds oorwin

[P1]
.  (F C G Dm7)  (F  C  G) (F C G Dm7) (F C G)
   Instrumental  x__4__

[B1]
.   F                 C
   Elke muur word platgeslaan
.   G              Dm7
   Elke vesting afgebreek
.  F            C
   U dra die segekroon
.  G
   U het oorwin, U het oorwin (Hele bridge: x2)

[V8]
.         Am
 Aan die kruis het U die bose
.        C
 En die sondemag onttroon;
.           Dm
 Selfs die graf kon U nie terughou
.       C        G    C
 Want U dra die segekroon

[C3]
.        F   G    C         F      C
   Hallelu - u - ja! Jesus het oorwin
.         G
   Jesus het oorwin
.        F   G  Am7
   Hallelu - u -ja! ......... Prys Hom,
.           Dm7     G        F ...... (C)
   Hy't die wêreld reeds oorwin</lyrics>
<title>Oorwinningskroon</title>
<time_sig>S034</time_sig>
<aka>Segekroon</aka>
<key>C</key>
<author>Kari Jobe, Israel Houghton, Darlene Zschech</author>
</song>